|
Lately haat ek myself maar ek haat jou meer, ek bly verlief op jou,ek kanie ophou rideneer,na die aand wat jy my vra kan ons weer probeer, moes ek geweet het, daar is iets groots verkeerd, en die tyd gaan so gou verby, dit was al 'n maand,jy was nog mal oor my toe gebeur daardie aand
jy was tevrede met marwede en ek wens ek was verlede want jys iets van my verlede, direct train na vanstadums brug of baas te hyster ninemill gun,ooohooo,handjie vol disprins, n lion lemon, is dit my bloed pad, of is dit,of is dit al hoe ek dit kan wen?
jyt na my gekyk en stadig weggedraai, met n deurmekaar mind se ek toe maar vir jou goodbye, u left hart shatterd on the floor and me all alone trapped in a,trapped in a fishbowl with a tear running down my cheek i was forced to smile, just for real,uit my, uit my lewens val, want jy was tevrede met marwede en ek wens ek was verlede want jys iets van my verlede, direct train na vanstadums brug of baas se hyster ninemill gun,ooohooo,handjie vol disprins, 'n lion lemos, is dit my bloed pad, of is dit, of is dit al hoe ek kan wen?
ek mis ons boring gesprek oor krieket en drank,elke break wat jy detensie sit omdat jy bank,jou funny commints,di way wat jy lag vir myde wat val voor so booio hotel,jou cute gesig jou double chin,di manier wat jy in die ry staan, jou gatvol grin,jou t-shirt,die playboy-bunny,jy dink superfly is funny, wil jy nog eendag my bed he as ek in my grafgat le, en sal jy sunday met my trou as ek net op pitch en se ek hou van jou, js my original my tien uit tien,ek was jou dierbaarse darling,j bly my pokalien, hierdie is nie 'n suicidal song, want ek wil nog lewe, ek wil nog lewe
al was jy tevrede met marwede en ek wens ek was verlede want jys iets van my verlede, direct train na vanstudums brug of my baas se hyster ninemill gun,ooohooo, n handjie vol disprins, n lion lemon, is dit my bloed pad ,of is dit, is dit al hoe ek kan wen?
is dit al hoe ek kan wen?
IS DIT AL HOE EK KAN WEN?
|